

Nomineer ’n briljante kommunikasiekundige
2022 skop af op ’n hoogtepunt met die grootste toekenningsgeleentheid in die kreatiewe wêreld. #GoeieGons is terug!
Erken en vereer ’n talentvolle en kreatiewe kommunikasiekundige wat nie net hulle werk geniet nie, maar passievol daaroor is, wat skeppende idees ’n realiteit maak en die vermoë het om stories deur hulle werk te vertel. Nomineer ’n uit-die-boks-denker, -dromer en -doener vir vanjaar se #GoeieGons-toekenning.
Wie kan genomineer word?
Vanjaar is die #GoeieGons-toekenning nog groter. Met vyf kategorieë en agt wenners gaan die kommunikasiewêreld behoorlik aan die gons wees.
Nomineer enige geesdriftige en passievolle kommunikasiekundige in die volgende kategorieë:

Skrywer
- Kreatiewe skryfwerk
- Joernalistieke skryfwerk

Grafiese ontwerp
(Drukwerk en elektronies)
(Drukwerk en elektronies)
- Korporatiewe ontwerpe
- Kuns en illustrasie

Fotografie
- Leefstyl
- Aktueel

Radiopersoonlikheid
(Omroeper of nuusleser)
(Omroeper of nuusleser)

Videoproduksie
(Regisseur of vervaardiger)
(Regisseur of vervaardiger)

Skrywer
- Kreatiewe skryfwerk
- Joernalistieke skryfwerk

Grafiese ontwerp
(Drukwerk en elektronies)
(Drukwerk en elektronies)
- Korporatiewe ontwerpe
- Kuns en illustrasie

Fotografie
- Leefstyl
- Aktueel

Radiopersoonlikheid
(Omroeper of nuusleser)
(Omroeper of nuusleser)

Videoproduksie
(Regisseur of vervaardiger)
(Regisseur of vervaardiger)
wat kry die wenner?
R2 500 | ’n Geskenkpak | Media blootstelling | ’n Trofee
‘n VIP uitnodiging na ‘n glansgeleentheid later in die jaar
‘n VIP uitnodiging na ‘n glansgeleentheid later in die jaar
Ons paneel kyk na
Kunstigheid | Vaardigheid | Kreatiwiteit
Oorspronklikheid | Detail
Oorspronklikheid | Detail