Die Solidariteit Regsnetwerk en Solidariteit Finansiesnetwerk se gholfdag het ten doel om studente met hul studies te help! Ons wil aan toekomstige studente in die regte en finansiële rigtings die geleentheid gee om sonder bekommernis te kan studeer en op hul studie te fokus.
Dié fonds word deur die Solidariteit Regsnetwerk, die Solidariteit Finansiesnetwerk en Solidariteit Helpende Hand Studietrust bestuur. Ons nooi jou uit om nie net by te dra tot die fonds nie, maar om ook die dag saam met ons te kom geniet.
Kontak ons
diens@solidariteit.co.za
0861 25 24 23
Bly op hoogte van Solidariteit se aksies
Dit sluit die volgende in:
Indien personeel die prysuitdeling gaan bywoon, is daar ʼn addisionele fooi van R300,00 per personeellid.
Die besigheid wat die uitspanplek borg het die hele area tot hul beskikking vir handelsmerkblootstelling en het die geleentheid om interaksie met die gholfspelers te hê.
Dié pakket sluit die volgende in:
Plaas jou maatskappy se logo digitaal op al die gholfkarretjies.
Die pakket sluit die volgende in:
Borg van die promosiegeskenke beloop R6 000 vir rugsakke of sambrele.
Indien jy belangstel om een van die bostaande promosiegeskenke te borg – stuur ʼn e-pos na regslui@solidariteit.co.za
Geskenke vir die pryswenners | Geskenke vir ʼn vierbal
Die doelwit is om vir elke vierbal se spelers ʼn geskenk te gee
Items vir die verwelkomingsakkies:
Gee vir ʼn student die geleentheid om verder te gaan studeer!
Nie net haal jy die finansiële las van die student se skouers af nie, maar jy gee hulle ook die kans om ʼn blink toekoms aan te pak.
Wees die eerste bousteen van ʼn sterk fondasie wat gebou word en raak betrokke!