Bespreek jou plek hier deur die volgende
vorm in te vul:

Hoofleierontbyt 2025 PTA
Klik asseblief op die merkblokkie hieronder om aan te dui dat jy hierdie bepalings en voorwaardes aanvaar:
Checkboxes

Tydens die Hoofleier ontbyt kry hoofleiers van verskillende hoërskole in die Gautengstreek die geleentheid om mekaar beter te leer ken sonder die druk van kompetisie. Dit gaan ʼn oggend van lekker kuier, ontbyt en waardevolle raad vir hul toekomstige leiersreis wees.

Meer besonderhede oor die geleentheid:

DATUM:         17 Oktober 2025

TYD:                08:30 vir 09:00

PLEK:              Loft at Nine, 9 Umgazi Rd, Menlo Park,

RSVP:             Voor of op 1 Oktober 2025