Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:
Tydens die Hoofleierontbyt kry hoofleiers van verskillende hoërskole in die Wes-Kaapstreek die geleentheid om mekaar beter te leer ken, sonder die druk van kompetisie. Dit gaan ʼn oggend van lekker kuier, ontbyt en waardevolle raad vir hul toekomstige leiersreis wees.
Meer besonderhede oor die geleentheid:
Datum: 17 Oktober 2025
Tyd: 09:30 vir 10:00
Plek: Akademia se Paarl-kampus, Bredastraat 1, Esterville, Paarl