Solidariteit nooi jou uit na ʼn eksklusiewe netwerk- en kuieraand saam met ons gasspreker, Tjaard du Plessis. Hy gaan oor die jongste tendense in kunsmatige intelligensie (KI) gesels, en waarom jou volgende gebruiker moontlik nie menslik gaan wees nie.
Kom skakel in by kenners in die bedryf en ontdek hoe jy KI tot voordeel van jou werk kan benut.
Meer besonderhede oor die geleentheid:
DATUM: TYD: PLEK: RSVP:
25 Maart 2026 18:00 vir 18:30 Spekboom-raadsaal Teen 20 Maart 2026
Bespreek jou plek deur die volgende vorm in te vul: