Solidariteit se IT-netwerk nooi jou en ’n kollega uit na ons netwerkgeleentheid.

Besonderhede oor die geleentheid:

DATUM:

8 November 2023

TYD:

17:00 vir 17:30

PLEK:

Die geleentheid word by die volgende plekke aangebied:

Solidariteit Centurion

Solidariteit Bellville

Solidariteit Boksburg

RSVP:

Voor of op 3 November 2023

Vul die onderstaande vorm in om jou plek te bevestig:

IT-Netwerkgeleentheid - Kollega
Gaan jy die geleentheid bywoon?
Checkboxes *