Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Solidariteit se IT-netwerk nooi jou en ’n kollega uit na ons netwerkgeleentheid.
DATUM:
8 November 2023
TYD:
17:00 vir 17:30
PLEK:
Die geleentheid word by die volgende plekke aangebied:
Solidariteit Centurion
Solidariteit Bellville
Solidariteit Boksburg
RSVP:
Voor of op 3 November 2023