Ken jy ʼn #JongReus?

Dis nie iemand wat letterlik groot is nie — dis iemand wat uitstaan. ’n #JongReus is ’n ambag- of landboustudent met vuur in sy/haar are. Iemand wat met oorgawe by Bo-Karoo Opleiding leer, elke taak met toewyding aanpak en nie skrik vir harde werk of groot drome nie.

Die #JongReus is tans gesluit.