Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Wie is Sol-Tech se volgende #JongYster?
Sommige studente doen net genoeg om deur te kom. Ander stel die standaard.
Die #JongYster-toekenning vereer Sol-Tech se ambagstudente wat deur hul vaardighede, werketiek, gesindheid en deursettingsvermoë uitblink.
Ken jy ʼn student wat nie vir uitdagings terugdeins nie, oplossings vind en trots is op sy of haar ambag?