(figuurlik) Iets of iemand wat groter as die normale is
‘n JongReus is ‘n talentvolle ambagstudent wat met passie, ywer en bogemiddelde dryfkrag by Bo-Karoo Opleiding studeer. Dit is ‘n ambagstudent wat nie terugstaan vir ‘n uitdaging nie, wat medestudente ondersteun en trots vind in sy/haar studie.