Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Solidariteit bied ʼn netwerkgeleentheid vir onderwysers aan oor emosionele
regulering in die klaskamer. Dr. Louise Aucamp, ʼn spesialis- maatskaplike
werker, gaan die opleiding aanbied.
Vul die onderstaande in om jou plek te bespreek:
Die vorm is tans gesluit.