

Jou persoonlike handelsmerk is jou beeld na buite! Hoe jy dit bestuur, kan die boublokke daarvan wees, of dit kan die stootskraper wees wat dit afbreek. Solidariteit wil jou help deur die boustene te gee sodat jy jou persoonlike handelsmerk reg kan bou.
Kom netwerk saam met beïnvloeders by wie jy meer kan leer oor hoe om die regte platform vir jou handelsmerk te kies.


Meer besonderhede oor die geleentheid:
DATUM:
11 April 2024
TYD:
18:00 vir 18:30
PLEK:
Hillcrest Restaurant – Hillcrest Estate, Tygerberg Valley Pad, Durbanville, Kaapstad, 7551
RSVP:
Voor of op 4 April 2024