Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
VEREER ʼN UITNEMENDE AMBAGSPERSOON
Hardwerkend, ywerig en innoverend is alles kwaliteite van ʼn ambagspersoon wat nie terugdeins van harde werk nie, maar eerder sy/haar moue oprol en uitdagings met albei hande aanpak.
Gebruik hierdie geleentheid om die uitnemende ambagspersoon in jou lewe te vereer vir sy/haar toewyding en harde werk in die ambagsberoep! Nomineer vandag ʼn ambagsman of -vrou vir die gesogte #JouYster-toekenning.