Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Ken jy ʼn ambagspersoon wat sy of haar sout werd is? Iemand wat koersvas en ‘n raakvatter is?
Gryp dan dié geleentheid aan om die voortreflike ambagspersoon in jóú lewe te nomineer vir Solidariteit se beroemde #JouYster-toekenning.