Ken jy ʼn gesoute ambagspersoon wat sy of haar plek in die bedryf volstaan; iemand wat koersvas en ʼn raakvatter is?

Gryp dan dié geleentheid aan om die voortreflike ambagspersoon in jóú lewe te nomineer vir Solidariteit se beroemde #JouYster-toekenning.

Jou Yster 2025

Ek nomineer:

Checkboxes
Checkboxes

PRYSE SLUIT IN:

  1. Die #JouYster-2025-titel
  2. Toekenning van ʼn beurslening aan ʼn behoeftige student in die naam van die wenner
  3. Eerste plek: R5 000 kontant
  4. Eerste plek: N4-N6 Ingenieurstudie ter waarde van R26 400
  5. Topdrie ontvang elk ʼn unieke geskenkpak.