Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Baie geluk met jou nominasie!
Jou passie vir en jarelange toewyding aan jou beroep én jou harde werk is raakgesien, en dié nominasie gee erkenning daaraan. Jy is voorwaar ʼn ambagspersoon van staal!
Voltooi die onderstaande vorm voor of op 29 November 2024 om jou nominasie te aanvaar.