Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Ken jy ʼn gesoute ambagspersoon wat sy of haar plek in die bedryf volstaan; iemand wat koersvas en ʼn raakvatter is?
Gryp dan dié geleentheid aan om die voortreflike ambagspersoon in jóú lewe te nomineer vir Solidariteit se beroemde #JouYster-toekenning.