Hierdie nominasie is ʼn bevestiging dat jou passie vir jou beroep, jarelange toewyding én harde werk raakgesien is. Jy is voorwaar ʼn ambagspersoon van staal!
Wat kan jy wen? (Stef-hulle vul vanjaar se pryse in) • Die #JouYster-2026-titel • ʼn Beurslening vir ʼn behoeftige student in jou naam • Pryse ter waarde van R10 000 • N4–N6 Ingenieurstudie ter waarde van R26 400 • Geskenkpakke vir die tweede en derde plekke
Voltooi die onderstaande vorm teen 19 Junie 2026 om jou nominasie te aanvaar.