Solidariteit skep vir matrikulante die geleentheid om ʼn hupstoot te kry vir hulle toekomstige loopbaan as kantoorpraktisyns en admin-krygers. Kom netwerk en geniet die aand saam met ons!
Besonderhede oor die geleentheid
DATUM:
4 Julie 2024
TYD:
15:00 vir 15:30 – 18:30
PLEK:
Spekboom-lokaal, Solidariteit Hoofkantoor, h.v. DF Malanlaan en Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion
Bevestig jou plek hier deur die volgende vorm in te vul: