Nomineer die kantoorpraktisyn wat administreer, motiveer en organiseer!

ʼn Kantoorpraktisyn is die rugsteun van elke kantoor. Sonder hulle uitsonderlike administratiewe en prioritiseringsvaardighede sal elke kantoor in chaos gedompel word.

Vereer vandag die kantoorpraktisyn in jou lewe wat sonder enige huiwer take aanpak en sorg dat alles in die kantoor glad verloop deur oplossings vir probleme te vind voordat kollegas enigsins besef daar is ʼn probleem.

Wie kan genomineer word?

Enige persoon met ’n onblusbare passie vir haar beroep, wat in ’n administratiewe kapasiteit binne ’n maatskappy, organisasie, praktyk of skool werksaam is, onder andere kantoorbestuurders, ontvangsdames, persoonlike assistente, datavasleggers ens.

Kantoorkampioen 2023 - Nominasies - laaste

Ek nomineer vir:

Motivering:

Checkboxes