Klerkskap101

Die pad van klerk na kundige is slegs vir ʼn paar beskore. Die regsprofessie is dalk veeleisend, maar danksy die Solidariteit Regsnetwerk se splinternuwe opleidingswebinare kan jy nuwe mylpale in jou klerkskap stap-vir-stap bereik!

Met hulpbronryke aanlyn sessies bykomend tot die Regsnetwerk se slypskool, beloof die #Klerkskap101-webinare om jou te bemagtig om jou klerkskap met mag en mening aan te pak!

Stap die ekstra myl saam met Solidariteit op jou pad van klerk na kundige!
Skryf nóú in om die webinare by te woon
.

Klerkskap101

Wat kan ek as voornemende klerk en jong regspraktisyn van die webinare verwag?

Voorbereiding vir klerkskap en registrasie: Studente ontvang leiding oor LPC-registrasie en verskyningsbevoegdheid, met toegang tot kontrolelyste en template om aansoeke te vergemaklik.

Praktiese vaardighede en administrasie: Webinare dek prosesse soos Caselines, CourtOnline, dagvaardings en skikkingsooreenkomste, insluitend hoe om hofstukke te indekseer.

Beroepsontwikkelingsgeleenthede: Die opstel van ʼn CV, onderhoudsvaardighede en professionele bemarking word bespreek, saam met netwerkgeleenthede deur Solidariteit se Jongwerkende-aanbod.

Regsopleiding en praktiese toepassing: Modules fokus op arbeidsreg, polisie-borg, mediasie en AGB, wat basiese prosedures aan klerke oordra.

Toelatingsprosesse en volhoubare praktykvoering: Deelnemers leer oor toelatingsvereistes, Fidelity Fund-sertifikate en hoe om hul eie praktyk suksesvol te bestuur.