Kom deel saam met ons in die opwinding van die splinternuwe S-app se bekendstelling.

Besonderhede oor die geleentheid:

Datum: 30 Oktober 2026

Tyd: 09:00 vir 10:00 tot 13:00

Plek: Sol-Tech-kampus, Die Kraal, Duinlewerikstraat 16, Monumentpark X15

Kleredrag: Welstandsdaghemp met netjiese broek (geen denim)

RSVP: Voor of op 23 Oktober 2026

Bespreek nou jou plek!

Kongres-personeel 2026
Bywoning?
Checkboxes