As entrepreneur en ambagsman is dit belangrik om vir jouself ʼn toekoms te verseker!
Gaan groen en bou jou onafhanklike toekoms met sowat 40%-afslag op Noltrix se Greencard-sonkragstelsel-installasiekursus!
Hierdie kursus stel jou in staat om binne slegs ʼn paar dae jou sonkrag-installasielisensie te verwerf en selfs jou eie besigheid te begin. Al wat jy nodig het, is matriek. Solidariteit-lede spaar duisende rande op dié kursus.
Wees wys, gaan GROEN!
Kontak ons vandag vir hierdie spesiale aanbod!