Jou plek vir die Solidariteit Onderwysernetwerk se “Loopbaanontwikkeling”-webinaar is suksesvol bespreek! Die webinaar word op 21 Oktober om 18:00 regstreeks op Solidariteit-aanlyn uitgesaai.
Onthou: Jy het ʼn gratis Solidariteit-profiel nodig om die webinaar te kyk. Klik hier indien jy nog nie ʼn profiel het nie.