Woensdag, 22 Julie, 09:00 tot 10:30

Baie dankie dat jy jou plek by die Perspektief in praktyk-sessie geregistreer het!

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom vir die gesprek oor bindingsterapie. Dink solank na oor onlangse gevalle in jou werk en die vrae wat jy het. Jy kan dit voor 17 Julie 2025 na yvette@solidariteit.co.za aanstuur. Die sessie is interaktief en fokus op praktiese riglyne vir toepassing in jou werk.