Maatskaplike werkers, julle word op ʼn daaglikse basis met emosies van kinders en ouers gekonfronteer, maar ook met jul eie emosies! Dit word opsy geskuif omrede julle altyd aan ander dink. Ons nooi jou uit om ʼn aand vir jouself te neem, saam met jou netwerk te kom kuier en oor jou gemoed en emosies te leer.

Jy kan uitsien na die volgende sprekers:

Dr. Elsha Hermann

Hoe hou ek my koppie vol?

Dr. Louise Aucamp

Emosionele regulering van
maatskaplike werkers

Meer besonderhede oor die geleentheid:

Datum:
Tyd:
Plek:
22 Mei 2024
18:00 vir 18:30
Spekboom-lokaal, Solidariteit-hoofkantoor, h.v. DF Malanlaan en Eendrachtstraat, Kloofsig

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

Maatskaplike werkers Geleentheid Kollega
Bywooning
Checkboxes