Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:

MHB Dag

Kom ontspan die oggend saam met Solidariteit Werk en ontdek hoe jy jou energie in die werkplek moet beskerm om uitbranding te vermy. Francois Louw, besturende direkteur van Vista-kliniek, gaan praktiese wenke deel oor hoe jy uitbranding in die veld van menslike hulpbronne kan voorkom.