Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Kom gesels saam oor die wêreld van werk ná die verkiesing en hoe ons die land kan wys #JyHoortHier.
NEEM ASSEBLIEF DIE VOLGENDE IN AG:
Daar is beperkte akkommodasie beskikbaar. Die Nasionale Raad-lede wat van ver kom word versoek om teen 8 Julie ʼn reis-eisvorm te voltooi.
om jou reis en verblyf te bespreek
Vir enige navrae rondom reis en verblyf, stuur gerus ʼn e-pos na melindak@solidariteit.co.za
RSVP hier deur die volgende vorm in te vul: