Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Baie dankie, jou donasie was suksesvol!
Jou bydrae stel ons in staat om die nasionalisering van gesondheidsorg te beveg en só die mediese sektor te beskerm.
Dankie dat jy saam met ons die NGV tot in die hoogste hof gaan beveg!