Bevestig jou kind se nominasie van hul gunstelingonderwyser.

Beste Ouer

Of hulle nou stories in verskillende stemme vir ʼn kleuterskoolklas voorlees, speltoetse vir laerskoolleerders uitdink, of tieners deur algebra én die lewe probeer lei – ons wil onmisbare onderwysers vier! Jou kind het ʼn onderwyser genomineer wat hulle wêreld elke dag ’n bietjie beter maak. Omdat jou kind onder 18 is het ons asseblief jou toestemming nodig om die nominasie te voltooi.

Vul asseblief die onderstaande vorm in om jou kind se nominasie te bevestig.

OVJ 2025 - toestemming
Hiermee gee ek toestemming dat my kind sy/haar onderwyser vir die Onderwyser van die Jaar-toekenning vir 2025 mag nomineer.
B's&V's *