Solidariteit bied aan jou as lid ʼn omvattende gesubsidieerde opleidingsvoordeel by al die opleidingsinstellings binne die Solidariteit Beweging. Alle voordele is onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes. 

Die opleidingsvoordeel is beskikbaar by die volgende instellings:

Wat behels die voordeel?

VOORDEEL RAKENDE AKADEMIA, SOL-TECH, BO-KAROO OPLEIDING EN
SOLIDARITEIT HELPENDE HAND SE OPLEIDINGINSTITUUT

LIDMAATSKAP VAN 12 MAANDE EN LANGER

Solidariteit-lede met ʼn lidmaatskap van 12 maande en langer sal vir ʼn subsidie van R3 000,00 op die lid en op hul kind se studie kwalifiseer.

LIDMAATSKAP VAN 5 JAAR EN LANGER

Solidariteit-lede met ʼn lidmaatskap van 5 jaar en langer sal vir ʼn subsidie van R6 000,00 op die lid en op hul kind se studie kwalifiseer.

LIDMAATSKAP VAN 10 JAAR EN LANGER

Solidariteit-lede met ʼn lidmaatskap van 10 jaar en langer sal vir ʼn subsidie van R9 000,00 op die lid en op hul kind se studie kwalifiseer.

VOORDEEL RAKENDE SOS WOLKSKOOL

LIDMAATSKAP VAN 1 MAAND EN LANGER

Solidariteit-lede van 1 maand en langer sal jaarliks vir ʼn subsidie op die eerste 3 maande van hul kind se Wolkskool kwalifiseer.

LIDMAATSKAP VAN 1 MAAND EN LANGER

Solidariteit-lede van 1 maand en langer sal jaarliks vir ʼn subsidie op die eerste 3 maande van hul kind se Wolkskool kwalifiseer.

*Geldig vanaf 2025

*Geldig vanaf 2025