07 Augustus 2025 om 19:00

Jy het jou plek suksesvol vir die #Studiebefondsingswebinaar bespreek!

Die webinaar sal op 22 September om 19:00 op Solidariteit se platform uitgesaai word.

Jy het ʼn gratis Solidariteit-profiel nodig om na die webinaar te kyk. Klik hier indien jy nog nie ʼn profiel het nie.

Ons sien daarna uit om met jou te gesels!

Stuur gerus enige navrae na skolier@solidariteit.co.za