Tegnologie en sosiale media is deel van jou tiener se daaglikse lewe, maar hoe beïnvloed dit hul gedrag, akademie en selfbeeld?

As ouer kan dit ‘n uitdaging wees om tred te hou met nuwe digitale tendense en om gesonde tegnologiegewoontes in jou huis te vestig.

Kom gesels met Dr. Serahni Symington oor:

Hoe sosiale media jou tiener se selfbeeld en emosies beïnvloed.

Praktiese strategieë om gesonde skermtyd te bevorder.

Hoe om ‘n oop geselskap met jou kind oor tegnologie te hê.

Bespreek jou sitplek hier:

Die vorm is tans gesluit.

Kyk gerus die webinaar hier

*Stuur gerus enige navrae na skolier@solidariteit.co.za