Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Ons nooi u graag om die bekendstelling van die Solidariteit Regsnetwerk se Slypskool as eregas by te woon.
DATUM: 17 Augustus 2023
TYD: 18:00
PLEK: Moonshot Café, Uitbr.11, Corobaylaan, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081
KLEREDRAG: Semi-formeel
RSVP: Voor of op 7 Augustus 2023
Ons sien daarna uit om ná afloop van die bekendstelling saam te netwerk.