BAIE GELUK! JY HET DIE STAP GENEEM OM JOUSELF PRAKTYKGEREED TE KRY.

Volg hierdie drie maklike stappe om seker te maak jou inskrywing vir die Solidariteit Regsnetwerk se slypskool is suksesvol:
  1. Klik hier vir toegang tot die slypskool:
  2. Klik op “Woon hierdie kursus by”.
  3. Indien jy reeds jou profiel geregistreer het en jou lidmaatskap gekoppel het, skryf in en voltooi die slypskoolkursus.
  4. Klik op “Magtig” om vir die leerportaal toestemming te gee om na jou profiel (rekening) te gaan. Dit is nie ʼn finansiële transaksie nie. Jy sal slegs een keer magtiging gee waarna die verbinding gemaak word.


Is jy nog nie ʼn lid van Solidariteit Jongwerkende nie?
  1. Stuur ʼn e-pos na regslui@solidariteit.co.za vir meer inligting of sluit aanlyn aan as Solidariteit-lid deur op hierdie skakel te klik. Jy moet lidmaatskap hê om die slypskool gratis te kan voltooi.
  1. Registreer jou profiel op Solidariteit. Klik hier om jou profiel te registreer. Koppel dan jou lidmaatskap. Indien jy onseker is oor hoe om jou lidmaatskap te koppel, klik hier.
  1. Kies die Solidariteit Regsnetwerk as een van jou groepe sodat jy op hoogte van sake binne dié netwerk kan bly.