Jy en jou metgesel word hartlik uitgenooi na ʼn spesiale geleentheid waar ons Flip Buys vaarwel toeroep as Uitvoerende Hoof van Solidariteit, en saam dankie sê vir sy jarelange leierskap en toewyding.

Datum: 26 Februarie 2026

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: 26° South Hotel

Beyers Naudé-rylaan, Zwartkops, Muldersdrift

Kleredrag: Deftig

RSVP hier:

Die vorm is tans gesluit