stop-die-ngv

Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gryp jou gesondheidsorg uit die hande van jou dokters en laat dit in die hande van die staat. Is jy bereid dat die regering besluit hóé siek jy is, wié jou dokter mag wees en wátter medikasie jy mag kry? NEE!

Solidariteit se regstryd het binne die eerste uur nadat pres. Cyril Ramaphosa die Nasionale Gesondheidsversekeringswet (NGV) onderteken het, begin.

Die NGV is niks anders as ʼn plunderfonds nie. Dit gaan nie oor sorg nie. Dit gaan oor geld en jy, die belastingbetaler, gaan daarvoor moet opdok. Solidariteit is reg om die NGV tot in die hoogste hof te beveg!

Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gryp jou gesondheidsorg uit die hande van jou dokters en laat dit in die hande van die staat. Is jy bereid dat die regering besluit hóé siek jy is, wié jou dokter mag wees en wátter medikasie jy mag kry? NEE!

Die NGV is niks anders as ʼn plunderfonds nie. Dit gaan nie oor sorg nie.
Dit gaan oor geld en jy, die belastingbetaler, gaan daarvoor moet opdok.

STOP die NGV! Steun ons massa-litigasie!

STOP DIE NGV
Checkboxes
Checkboxes