Solidariteit wil graag aan julle die geleentheid bied om met ʼn meester in jou studieveld te kuier en te netwerk. Stel ʼn lys op van vrae oor die beroep waaroor jy wonder. Bring dit saam en kom hoor wat die kenners sê!
DATUM:
12 September 2024
TYD:
17:30 vir 18:00
KOSTE:
Gratis
PLEK:
Loft at Nine, Umgaziweg 9, Menlopark, Pretoria
DIE BEROEPSVELDE WAARIN JY KAN UITSIEN OM MEESTERS TE ONTMOET EN MEE TE NETWERK:
Solidariteit wil graag aan julle die geleentheid bied om met ʼn meester in jou studieveld te kuier en te netwerk. Stel ʼn lys op van vrae oor die beroep waaroor jy wonder. Bring dit saam en kom hoor wat die kenners sê!
Vul die onderstaande velde in om jou bywoning te bevestig: