
Studente, julle lê ons na aan die hart!
Solidariteit wil graag vir julle die geleentheid bied om met ʼn meester in jou studieveld te kuier en te netwerk.
Stel ʼn lys op van vrae oor die beroep waaroor jy wonder. Bring dit saam en kom hoor wat die kenners sê!
Meesters in jou beroepsveld waarna jy kan
uitsien om te ontmoet en mee te netwerk:

André
Blignaut
uitvoerende hoof van Blignaut Blouster

Ajay
Wasserman
uitvoerende hoof van FIO Capital

Wouter
Snyman
uitvoerende hoof van die attooh!-groep

Petrus
van der Walt
assosiaat by
VDT Attorneys Inc.

Adv. Anmarli
van der Merwe
advokaat by Pretoria Society of Advocates

Dawie
Beyers
eienaar van
Dawie Beyers Inc.

Sarina
Bosman
programbestuurder
by Pretoria FM

Pieter
Jordaan
nuus- en publisiteits-
bestuurder by Solidariteit

Sr. Amanda
Louw
streeksverpleeg-
bestuurder van Medwell-Noord

Mnr. Jannie
Raath
skoolhoof van Laerskool Hennopspark

Dr. Dewald
Strydom
skoolhoof van
Hoërskool Zwartkop

Louis
Engelbrecht
senior programmeerder by Magna BC

Ettienne
Deyzel
IT-afdelingshoof
by Solidariteit
Vul die onderstaande velde in om jou bywoning te bevestig:
Die vorm is tans gesluit.