Wat gaan jou laat uitstaan bo 50 ander kandidate met presies dieselfde kwalifikasie wat vir dieselfde pos aansoek doen? Word deel van Studentelewe op Solidariteit om uit te vind!

Studentelewe op Solidariteit bied vir jou die volgende:

Werkfasilitering: Vakansiewerk, skaduwerk, internskappe en klerkskappe

Gesels met kenners oor hul loopbaanpad en kry belangrike insigte oor hoe jy ook jou loopbaanpad moet stap.

Bou aan jou CV terwyl jy studeer en doen werkservaring op

Kry advies rakende jou CV en jou eerste werksonderhoud! Laai gidse af wat jou sal help om die nodige voorbereiding te kan doen.

Belangstellingbepaler: Identifiseer jou belangstellings en maak só die regte loopbaankeuses.

#Jongstemme: Sê jou sê deur ʼn meningstuk te skryf wat moontlik op Maroela Media gepubliseer kan word.

Berei vir jou toetse voor deur die eksamenbeplanner af te laai.

Skryf in vir een van Solidariteit se slypskole en raak praktykgereed. Wees voorbereid vir die werkplek en weet wat om van jou eerste werk te verwag.

Kom netwerk met kenners in die beroep by Solidariteit se Student-tot-meester- netwerkgeleentheid.

Kry toegang tot studieondersteuning, insluitend beurse en lenings, waarvoor jy kan aansoek doen.

Gesels met kenners oor hul loopbaanpad en kry belangrike insigte oor hoe jy ook jou loopbaanpad moet stap.

Kry advies rakende jou CV en jou eerste werksonderhoud! Laai gidse af wat jou sal help om die nodige voorbereiding te kan doen.

Skryf in vir een van Solidariteit se slypskole en raak praktykgereed. Wees voorbereid vir die werkplek en weet wat om van jou eerste werk te verwag.

Laai Solidariteit se produktiwiteitstemplaat af om genoeg tyd vir werk, leer en koffie saam met vriende te maak.

Berei vir jou toetse voor deur die eksamenbeplanner af te laai.

Kry toegang tot studieondersteuning, insluitend beurse en lenings, waarvoor jy kan aansoek doen.

Kom netwerk met kenners in die beroep by Solidariteit se Student-tot-meester- netwerkgeleentheid.

Laai Solidariteit se produktiwiteitstemplaat af om genoeg tyd vir werk, leer en koffie saam met vriende te maak.

Jy kan dít alles en nóg meer eerstehands vir die eerste keer by die bekendstellingsgeleentheid sien! Waarvoor wag jy? RSVP nóú om jou plek te bevestig!

Waarvoor wag jy? RSVP nóú om jou plek te bevestig!

Student loodsing
Bring jy ʼn metgesel saam?
Terms