Jou sitplek vir die suksesvolle CV-webinaar is bespreek!
Teken dié datum aan: 28 Augustus 2024 om 13:00
Ons sal op die dag van die webinaar die Teams-skakel vir jou stuur.
Al wat jy nou benodig, is die CV-gids wat ons in die webinaar gaan gebruik. Klik hier om jou gratis profiel op Solidariteit te registreer en die CV-gids sal per e-pos vir jou gestuur word. *Gebruik asseblief dieselfde e-posadres as waarmee jy vir die webinaar gereigstreer het.