Jou CV is jou eerste ontmoeting met die werkgewer, jou één kans om jou droompos los te slaan, en jy weet wat sê hulle: ’n Mens kry nie sommer ’n tweede kans om ’n eerste indruk te maak nie! Daarom moet jy seker wees dat jou CV die praatwerk doen, en dit reg doen.

Solidariteit se Werkfasiliteringsafdeling bied ’n GRATIS webinaar aan vir almal wat wil werk, jonk en oud. Tydens die interaktiewe webinaar gaan ons kenner, Mandy-Michelle Thackwray, bestuurder van Solidariteit se Werkfasilitering, jou bemagtig om ’n indrukwekkende CV op te stel, sodat jy sukses behaal wanneer jy aansoek doen vir werk.

Temas wat tydens die webinaar bespreek
gaan word, sluit in:

Die moets en moenies van ’n doeltreffende CV

Handige wenke vir die opstel van ’n CV

Die moets en moenies van ’n doeltreffende CV

Die moets en moenies van ’n doeltreffende CV

As jy kop en skouers bo jou mededingers wil uitstaan, moet jy nie dié webinaar misloop nie.

Datum: 28 Augustus 2024 Plek: Aanlyn op MS Teams
Tyd: 13:00
Duur: 30 minute
Koste: Gratis
Datum: 28 Augustus 2024 | Plek: Aanlyn op MS Teams
Tyd: 13:00 | Duur: 30 minute | Koste: Gratis

Hierdie vorm is gesluit.

Mandy Thackwray is die bestuurder van Solidariteit se Werkfasilitering. Sy het meer as 20 jaar ervaring as kommunikasiespesialis en is die afgelope vier jaar aan die stuur van Solidariteit se Werksfasilitering-aanbod.

“Ek is passievol daaroor om ’n positiewe verskil in mense se lewens te maak, en ek glo dat daar vir elkeen ’n werksgeleentheid is; jy moet net weet hoe om jouself vir die regte pos te ‘bemark’,” sê Mandy.

As samesteller en outeur van die “Jou alles-in-een CV-gids” wil sy werksoekers bemagtig.