Donderdag, 21 Mei 2026 om 19:00

Jy het suksesvol jou sitplek vir die #Vakkeuse-webinaar bespreek!

Die webinaar sal op 21 Mei 2026 om 19:00 op Solidariteit se platform uitgesaai word.

Jy het ʼn gratis Solidariteit-profiel nodig om na die webinaar te kan kyk. Klik hier indien jy nog nie ʼn profiel het nie.

Ons sien uit daarna om met jou te gesels!

*Stuur gerus enige navrae aan skolier@solidariteit.co.za