Bou saam aan jou welstand!
Welstandsdag 2026 is geskep om jou die geleentheid te gun om doelbewus in jouself te belê, saam met kollegas te kuier, nuwe uitdagings aan te pak en ons gemeenskap van meer as 1 300 personeellede binne die Solidariteit Beweging saam te vier.
Hierdie jaar fokus ons op die
volgende welstandspilare:

Finansiële
welstand

Geestelike
welstand

Emosionele
welstand

Loopbaan
welstand

Sosiale
welstand

Fisiese
welstand

Intellektuele
welstand

Omgewing
welstand
Dagprogram:
Registrasie
Neem asseblief kennis dat daar ’n groot aantal personeel verwag word. Hou die verskillende tydgleuwe om op die dag te registreer dop om verkeersopeenhoping sover as moontlik te beperk.
Verwelkoming & Opening Emosionele Welstand
Opening - Geestelik Welstand Geestelike Welstand
Dawie Roodt Finansiële Welstand
Pretloop Fisiese Welstand
Na afloop van die pretloop sal verskeie sportaktiwiteite plaasvind. Sien die webblad vir die verskillende tydgleuwe en sportsoorte wat deur die dag aangebied word.
Beoordeling van stalletjies
Gesprek met Bakkies Botha Sosiale Welstand
Middagete Fisiese Welstand
(Hamburgers & tjips word bedien).
*Kroeg maak oop vir alkoholiese drankies – op eie onkoste.
Netbal Finaal Fisiese en Sosiale Welstand
Prysuitdeling
Opruim Omgewings Welstand
Jy kan aan enige van die volgende aktiwiteite deelneem:
Pretloop
Gholf
Netbal
Rolbal
Padel
Skaak
Flinkdink
Dryfbaan
“Putting”
Tennis
Vlugbal
Skattejag
Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:
Die volgende aktiwiteite sal deurlopend beskikbaar wees vir personeel om te geniet.
NETBAL
14:00 Finaal
Netbal-uitdunne word vooraf hanteer.
DRYFBAAN
"PUTTING"
Die “putting-greens” is deurlopend beskikbaar.
SKATTEJAG
Kyk uit vir die konnek-skattejag, daar sal duidelike instruksies op die dag deurgegee word.