Hierdie praatjie ondersoek hoe leiers verandering kan verstaan en bestuur deur hul eie en ander se verskillende reaksies en persoonlikheidstipes tydens veranderingsbestuur te verstaan.

Besonderhede oor die geleentheid:

DATUM: 17 April 2026
TYD: 08:00 vir 08:30 – 10:00
PLEK: Spekboom-raadsaal, Solidariteit-hoofkantoor
RSVP: Teen 13 April 2026

Bespreek jou plek deur die volgende vorm in te vul:

Let wel: Voltooi die volgende vraelys vooraf en dui aan
tydens registrasie watter kleur (Persoonlikheidskleur) jy is: Klik hier

Werk geleentheid 2026
Gaan jy die geleentheid bywoon?
Bepalings en voorwaardes