Neem deel aan die Werkgewerskongres as borg!

Ons nooi graag maatskappye wat by hierdie geleentheid betrokke wil wees om as borge te registreer. ʼn Borgskap verseker nie net vir jou ruimte by hierdie spog-geleentheid nie, maar bied jou ook ʼn unieke bemarkingsvoordeel.

Hoe kan jy betrokke raak?

Opsie 1:

Opsie 2:

ʼn Borgskap van R500

Ontvang twee bespreekte plekke vir die sakeontbyt.
Bemarking as borg in kongresbrosjure – ʼn volbladsy-, volkleuradvertensie in kongresbrosjure.

Skenking van geskenkpak/ke

ter waarde van ʼn minimum van R500 elk.
Ontvang twee bespreekte plekke vir die sakeontbyt.
Bemarking as borg in kongresbrosjure

Indien jy op enige ander manier betrokke wil raak of meer inligting benodig,
stuur gerus ʼn e-pos na Mandy Thackwray by werk@solidariteit.co.za


Verskaf asseblief die volgende besonderhede:

Werkgewerskongres

ʼn Faktuur sal na afloop van bevestiging van die borgskap uitgestuur word.