Baie geluk met jou nominasie!

Dit is ʼn ongelooflike prestasie om as een van die topstudente in jou ambag erken te word.

Jou toewyding, harde werk en passie vir jou vakgebied word raakgesien en met hierdie toekenning vereer. Jy is nie net ʼn uitblinker nie, maar ook ʼn inspirasie vir ander – ʼn ware voorloper in jou veld!

Aanvaar jou kandidaatskap en #WysJouStaal!

Voltooi die onderstaande vorm voor of op 11 Maart 2025 om 18:00 om jou nominasie te aanvaar.

Jong Yster 2025 - Kandidaat
Checkboxes