Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Solidariteit, in samewerking met Sol-Tech, bied vanjaar Ambagdag 2024 aan. Ons nooi jou uit om nie net die dag saam ons te kom vier nie, maar om jou en jou beroep te vereer!
Hierdie vorm is gesluit.