Bela-beraad – ons kinders, skole en onderwysers maak saak!

Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) wat op die skoolgemeenskap en onderwysstelsel afgedwing word sonder om enige kind, onderwyser, ouer of beheerliggaam in ag te neem, hou verwoestende gevolge vir die toekoms van ons skole in.
Ons kan dit nie toelaat nie! Daarom hou die Solidariteit Onderwysernetwerk ʼn noodberaad met kenners. Vat saam met ons hande vir die toekoms van Afrikaanse skole en die beskerming van ons werk, ons kinders se opvoeding en ons reg op moedertaalonderrig.

Meer inligting oor die beraad: 

Datum:
Tyd:
Plek:
21 Mei 2024
17:30 vir 18:00

Stellenberg NG-kerk,

h/v Mountain View rylaan en Edelweissweg,

Eversdal, Bellville

Datum:
21 Mei 2024
Tyd:
17:30 vir 18:00
Plek:

Stellenberg NG-kerk,

h/v Mountain View rylaan en Edelweissweg,

Eversdal, Bellville

Sprekers:

Dr. Dirk Hermann

Bestuurshoof van Solidariteit

Dr. Dirk Hermann

Bestuurshoof van Solidariteit

Anton van der Bijl

Adjunkbestuurshoof van regsake by Solidariteit

Anton van der Bijl

Adjunkbestuurshoof van regsake by Solidariteit

Connie Mulder

Hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut

Connie Mulder

Hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut

Besprekingspunte:

Die omvang, impak en gevare van die Bela-wetsontwerp, en hoe dit jou werkplek, skool, kind en beheerliggaam raak

Algemene onsekerheid onder die publiek ten opsigte van die Bela-wetsontwerp

Moontlike oplossings om hierdie bedreiging vir Afrikaanse onderwys aan te spreek

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

Bela-Bellville
Bs&Vs