Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) wat op die skoolgemeenskap en onderwysstelsel afgedwing word sonder om enige kind, onderwyser, ouer of beheerliggaam in ag te neem, hou verwoestende gevolge vir die toekoms van ons skole in.

Ons kan dit nie toelaat nie! Daarom hou die Solidariteit Onderwysernetwerk ʼn noodberaad met kenners, en jý kan deel hiervan wees.

Vat saam met ons hande vir die toekoms van Afrikaanse skole en die beskerming van ons werk, ons kinders se opvoeding en ons reg op moedertaalonderrig.

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

Bela-nelspruit
Bs&Vs

Meer inligting oor die beraad: 

Datum:
Tyd:
Plek:
8 Mei 2024
18:00

Laerskool Laeveld

H.v. Alibama- en  Banketlaan 

West Acres

Nelspruit

Datum:
8 Mei 2024
Tyd:
18:00
Plek:

Laerskool Laeveld

H.v. Alibama- en  Banketlaan 

West Acres

Nelspruit

Sprekers:

Dr. Dirk Hermann

Bestuurshoof: Solidariteit

Anton van der Bijl

Adjunkbestuurshoof: Regsake

Connie Mulder

Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut

Dr. Dirk Hermann

Bestuurshoof: Solidariteit

Anton van der Bijl

Adjunkbestuurshoof: Regsake

Connie Mulder

Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut

Besprekingspunte:

Die omvang, impak en gevare van die Bela-wetsontwerp, en hoe dit jou werkplek, skool, kind en beheerliggaam raak

Algemene onsekerheid onder die publiek ten opsigte van die Bela-wetsontwerp

Moontlike oplossings om hierdie bedreiging vir Afrikaanse onderwys aan te spreek